Geagte voornemende student
Welkom by die 10 weke kursus: Alles oor Geletterdheid en Disleksie.
Ons sal binne die volgende 2 weke in kontak wees met meer inligting en toegang tot die leer platvorm. Ons begin 16 Februarie 2023. Hou solank jou Donderdae middae oop van 4:30pm tot 6:30pm vir die weke wat ons aanlyn lesings aanbied.
Vir enige navrae, kontak vir Anneke op [email protected]