Geagte voornemende student
Dankie vir u registrasie vir die TGD kursus.
Die volgende dokumente moet asb u aansoek vergesel:
- Onlangse gewaarmerkte afskrif van ID
- Onlangse gewaarmerkte afskrif van alle kwalifikasies
- Bevestiging van opname in Seksuele misdaad- vrye register of bewys van aansoek (Sexual Offenders Register)
- Verwysingsbrief van u direkte hoof/ werkgewer
Stuur asb u dokumente aan [email protected]. U sal dan so spoedig moontlik in kennis gestel word of u aansoek goedgekeur is.