Alles oor Geletterdheid en Disleksie: Navorsing in Aksie
Registrasie sluit 10 Februarie.
Hierdie reeks aanlyn lesings en aktiwiteite is gemik op professionele persone en ouers wat ‘n dieper begrip van disleksie wil kry deur te leer oor die mees onlangs nagevorste benaderings tot disleksie.
Jy sal ‘n diepgaande begrip van leesprobleme en disleksie ontwikkel, aangesien dit op die definisies en oorsaaklikheid fokus, en wyd kyk na soortgelyke probleme en die impak wat disleksie op leer en lees vaardighede het.
Die leesbrein en die aanleer van lees en taal sal ook ondersoek word. Praktiese, bewys gebaseerde leesstrategieë en hulpmiddels vir onderrig metodes sal bespreek word.
Na die 10 weke kursus, sal jy die opsie hê om by die Toekenning in Geletterdheid en Disleksie aan te sluit. Ons sien uit om jou te verwelkom.
Reviews
There are no reviews yet.