Toekenning in Geletterdheid en Disleksie
Aansoeke vir 2022 is nou gesluit.
Sodra jou registrasie onvang is, sal jy binne 7 werksdae ‘n e-pos van ons administratiewe kantoor ontvang wat die aansoekproses verduidelik. Jou keuses in terme van die kursusstruktuur en betalingsmetodes sal gemaak word nadat jou aansoek goedgekeur is. Ons sien uit daarna om jou te verwelkom by die kursus.
Reviews
There are no reviews yet.