Short Courses
Showing all 2 results
-
Short Courses
Deeper Understanding of Reading and Dyslexia
Rated 0 out of 5R9,800.00 Register NowNeurodivergence: Understanding your child’s dyslexia
(Also available in Afrikaans.)
This online self-study course is aimed at parents and professionals who want to develop a deeper understanding of literacy and dyslexia. It focuses on the definitions, causes, symptoms in the classroom and how the development of reading and writing skills appears differently to the typical reader. The reading brain and acquisition of reading skills and language skills will also be explored. Further, the course will provide you with a good understanding of structured intervention, where to start and how to start, what to include and how to support the child with reading and literacy difficulties.
Click “Read More” for more information and course outcomes.
-
Short Courses
Alles oor Geletterdheid en Disleksie
Rated 0 out of 5R9,800.00 Register NowNeurodiversiteit: Verstaan jou kind se disleksie
‘n Kursus – Alles oor geletterdheid en disleksie
Hierdie aanlyn selfstudie-kursus is gerig op ouers en professionele persone wat ‘n dieper begrip van geletterdheid en disleksie wil ontwikkel. Dit fokus op die definisies, oorsake, simptome in die klaskamer en hoe die ontwikkeling van lees- en skryfvaardighede verskil van die tipiese leser. Die lees brein en die aanleer van lees- en taalvaardighede sal ook ondersoek word. Verder sal die kursus jou ‘n goeie begrip gee van gestruktureerde intervensie, waar om te begin en hoe om te begin, wat om in te sluit en hoe om die kind met lees- en geletterdheidsprobleme te ondersteun.