Current Status
Not Enrolled
Price
ZAR 4,900.00
Get Started

Alles oor Geletterdheid en Disleksie: Navorsing in Aksie

ALD

Geagte voornemende student

Welkom by die kursus: Alles oor Geletterdheid en Disleksie.

Hierdie aanlyn kursus bestaan uit 15 sessies en jy sal jou eie pas kan volg deur die videos en leesmateriaal.

Jy het ook toegang tot ‘n tutor en kenner in die veld wat jou sal help wanneer jy hulp benodig.

Die kursus kan binne ‘n maksimum tydperk van 4 maande voltooi word.

Ons sal binnekort in kontak wees met alles wat jy nodig het om mee te begin.

Indien u enige vrae het, stuur asseblief ‘n epos na [email protected]

Scroll to Top